- Die gewysigde gebiedsgrense tree in werking.
- Leerlingtal: 626.
- Onderwysers: 21.
- Februarie: Dr. Stander (skoolhoof) is oorlede. “Skool gaan gebroke, maar met moed en vertroue voort.”
- Spit eerste sooi van die spankamerkompleks van die Dirkie Uys Kommando op die skoolgronde.