by admin | Sep 20, 2020 Begin met 878 leerlinge. Vakonderwys vir standerds 3, 4 en 5 word ingevoer. Dit lei (volgens inspekteurs) tot groter geesdrif en belangstelling by die onderwysers. Vleisbraaifunksie: 1400 mense woon dit by en die wins beloop R607,00.