by admin | Sep 20, 2020 Leerlingtal steek die 800-kerf verby. Personeel: 24. Skool groei só dat 4 morg (‘n blok huise aan die suidekant van die skool) aangekoop is. Klasgroottes wissel tussen 30 en 39 leerlinge per klas. Eerste Oupa- en Ouma-dag aangebied.