
Dr. H. Stander
- Leerlingtal is 500.
- Dr. H. Stander aangestel as 4de hoof.
- Volkspele – amfiteater word opgerig met speelruimte vir 100 pare en sitplek vir 450 toeskouers.
- 11 Mei – nuwe sportterrein word amptelik in gebruik geneem.
- Die direkteur van onderwys, dr. A.H. du Preez van Wyk, beloof die skool ‘n saal.
- Dr. Stander stel die tradisie in dat die St. 4-leerlinge vir die St. 5-leerlinge ‘n afskeidsfunksie reël.
- Terrein uitgebrei tot 11 erwe en die oorblywende 2 huise is ook uitgekoop.