• Skoolwapen oorhandig – deur Mev Krabbedam vervaardig.
  • Skoolleuse was “Altyd Vooruit” – die kleure (rooi, groen, geel) is ‘n simbool van die rypheid wat deur onderwysers verkry word. Fakkel is die simbool van kultuur. Springbok simboliseer die beste wat leerlinge kan lewer, soos in sport.
  • Nog twee klasse word aangebou.