by admin | Sep 20, 2020 Mnr. H.C.S Ribbens word aangestel as hoof. Skool vier 21 jaar op 7 Junie. Vier bekers word geskenk vir sport – en skolastiese vordering. Skoolgeboue: 5 klaskamers en 1 tydelike lokaal.