
Mnr. H.C.S Ribbens
- Mnr. du Pré word na Bethal gesekondeer en mnr. H.C.S. Ribbens as waarnemende hoof benoem.
- Nuwe sportterrein word einde Julie geopen. “Dit is ‘n Rooiletterdag in die geskiedenis van ons skool” het mnr. Ribbens gesê.
- Bou twee tennisbane, 1 kolfblad, 2 ringtennisbane en 5 jukskeibane.
Skoolkleure (wynrooi en groen) en vaandel word amptelik in gebruik geneem. - Klubs word gestig – lede van die publiek kon hier kom boks, stoei, gimnastiek en volkspele doen.
- 1 Oktober : vier eerste Lentefees.
- Administrateur van Transvaal, genl. J.J. Pienaar, kroon die eerste lenteniggie, Adriana Prenzler.

Lentefees: Prinses op ‘n vlot

Eerste Lenteniggie

Prinses van die Lentefess

Lentefees

Volkspele

Eerste Skoolwapen