by admin | Sep 20, 2020 Skoolgebou is nog nie eers van binne gepleister nie. In Julie word ‘n vierde onderwyser tot die personeel toegevoeg. 115 leerlinge in hierdie jaar.