by admin | Sep 20, 2020 Engels is een van die leerlinge se swakpunte omdat hulle nooit Engels hoor nie. Baie van die leerlinge is steeds ondervoed en kry daagliks voeding by die skool.