Pre-primêr

Gr.RRRR

Gr.RRR

Gr.RR

Gr.R

Buitemuurse aktiwiteite

Pre-primêr Naskool

Pre-primêr Naskool

Kleinwouwtjies se naskoolsentrum skep ‘n veilige en geborge omgewing waar kleuters onder liefdevolle en sorgsame toesig heerlik kan speel en hul verbeelding vrye teuels kan gee! Kleuters kry ‘n gesonde en gebalanseerde middagete en verversings laatmiddag. Kleuters kan op ʼn voltydse basis teen ‘n maandelikse fooi, of dag-tot-dag basis teen R100 per middag bywoon, indien daar ’n situasie opduik waar u betroubare sorg nodig het.

Die naskoolsentrum is oop regdeur die jaar gedurende skoolvakansies, behalwe die Desembervakansie. (Maandelikse fooi sluit vakansieskool in.)

Tye:

Kwartaal: Vanaf aanmeldingstyd  vir middagete (per graad)  tot 17:30
Vakansieskool: 07:15 tot 17:30

Vir meer inligting kontak:

Me. Nelia Bolt (Naskool Hoof: Pre-primêr):
082 896 0777 / ppnaskool@wouwtjies.co.za

Me. Elmarie Martin (Skoolhoof: Pre-primêr):
082 730 2022 / elmarie.martin.em@gmail.com

Me.  Shané Janse van Rensburg (Pre-primêr: Administratiewe kantoor):
012 346-3282 / shane@wouwtjies.co.za